Die Heuwels Fantasties-Pille vir Kersfees-lyrics and music video
Pille vir Kersfees-Lyrics
Dis snaaks hoe hierdie gebou
Sy arms om my en jou kan toevou
Terwyl die elektriese wolk kombers
Kom sweef oor die platberg en
Ons veilig vashou
Om die brandstigting te aanskou
Ek soek pille vir kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat ‘n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
‘n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees
Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere, bacchus en al sy vriende
As jou tuiste is
Waar jou hart is
Wat wil dan hier uitbreek uit my borskas uit
Geneties gelaai om te ontsnap
Die plama wat spoed
‘n Wemelende massa te veel skade aangedoen
Enjoy the video for ‘Pille vir Kersfees’ below
xx
yours in musical madness


defnitief een van di awesomeste songs in afrikaans vdag!!!
Dis soooo ‘n flippen nice song. Kan dit nie uit my kop kry nie! Waar kan ek die mp 3 koop? Die dudes moet in Holland kom optree – in Rotterdam!!
you can buy the album online here: http://bit.ly/XliHq
enjoy!
Al ek kan se is WOW.